Veldgids Bome van Suider Afrika

TAKE A CLOSER LOOK
ISBN: 9781770079120
Format: Softcover
Price:R650.00.00
Release Date:2013-07-01

R650.00

NUWE UITGAWE JULIE 2013

Hierdie omvattend uitgebreide, hersiene uitgawe van die beste verkoper onder boom-veldgidse vir die streek bied veel meer as die hoogs suksesvolle eerste uitgawe. Volledig bygewerkte teks (insluitend bykomende spesie-inskrywings) en verspreidingskaarte, talle nuwe fotoโ€™s en โ€™n nuwe seksie van 87 bladsye met fotoโ€™s van die hele boom maak diรฉ gewilde gids nog meer noodsaaklik in die veld.

Suider-Afrika het โ€™n ryk verskeidenheid bome, met sowat 2ย 100 inheemse en meer as 100 genaturaliseerde uitheemse spesies. Veldgids tot Bome van Suider-Afrika beskryf en illustreer meer as 1 000 hiervan, met die klem op die algemeenste bome en diรฉ wat waarskynlik die meeste teรซgekom word. Spesies is op grond van maklik waarneembare blaar- en stingelkenmerke logies in 43 groepe gerangskik, elke inskrywing met volkleurfotoโ€™s van die diagnostiese dele van die plant. Praktiese gebruike van die plante word ook genoem.

Also available in English

In stock

Customer Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Veldgids Bome van Suider Afrika”