Eerste veldgids: Roofvoëls van Suider-Afrika
TAKE A CLOSER LOOK
| Author: | David Allan |
|---|
R130.00
Sasol Eerste Veldgids tot Roofvoëls van Suider-Afrika bied ‘n fassinerende blik op die voëllewe van die streek. Met behulp van volkleur-foto’s en -verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene roofvoëls in Suider- Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en broeigewoontes.
In stock
Customer Reviews
There are no reviews yet.
















Be the first to review “Eerste veldgids: Roofvoëls van Suider-Afrika”
You must be logged in to post a review.