Kinders se voëls van Suider-Afrika

TAKE A CLOSER LOOK
Author: Hélène Loon
ISBN: 9781775848332
Format: Softcover
Price:R190.00.00
Release Date:2023-07-01

R190.00

Hierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voëlgroepe wat in Suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer.

Leer hoe om verskillende voëls te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag – hoe hulle kos soek, ‘n maat kies, ‘n nes bou, kuikens grootmaak en roofdiere vermy. ‘n Volledige inleiding verduidelik konsepte soos hofmakery, migrasie en
ververing.

Meer as 500 treffende foto’s is ingesluit, waarvan baie aantekeninge het_om_interessante eienskappe aan te toon.

In stock

Customer Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kinders se voëls van Suider-Afrika”

Your email address will not be published. Required fields are marked *