Weefselsoute vir Heilsaamheid

ISBN: 9781770077744
Format: Softcover
Price:R250.00.00
Release Date:2008-10-01

R250.00

Hierdie boek is waarskynlik een van die mees ongewone wat jy ooit sal lees – een wat jou denke oor gesondheid en jou hantering van stres in die daaglikse lewe sal verander. Weefselsoute – ook bekend as sel- of biochemiese soute – is ’n groep van 12 minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees sodat ons heeltemal gesond kan wees. Dié soute word in die natuur in die aarde se gesteentes en grond aangetref en kom natuurlik voor in gewasse wat organies in mineraalryke grond gekweek is.

In stock

Customer Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Weefselsoute vir Heilsaamheid”

Your email address will not be published. Required fields are marked *