Volledige fotografiese veldgids voëls van Suider-Afrika
TAKE A CLOSER LOOK
Author: | Ian Sinclair, Peter Ryan |
---|
R600.00
Die grootste en omvattendste fotogids van Suider-Afrika se voëls in een boekdeel, die boek verleen ’n nuwe dimensie aan die uitkenning van voëls in die streek. Dit beskryf en illustreer al 958 voëlspesies plus 17 spesies van Antarktika en die eilande van die Suidelike Yssee. Meer as 2 500 kleurfoto’s wys verekleedverskille en kleurmorfe. Die teks fokus op uitkenning, roepe, habitat, status, broeibesonderhede en kos. Verspreidingskaarte wys stand- en trekvoëlstatus en voëldigtheid, en kalenderbalke wys wanneer spesies broei. ’n Onontbeerlike metgesel in die veld.
In stock
Customer Reviews
There are no reviews yet.
Be the first to review “Volledige fotografiese veldgids voëls van Suider-Afrika”