Johan Marais is an entrepreneur, naturalist and photographer and has contributed significantly to reptile conservation over the past 35 years. He has authored several books, including the best-selling A Complete Guide to Snakes of Southern Africa, and runs the African Snakebite Institute. He spends most of his time lecturing on reptiles and teaching the public about snake awareness, including how to handle snakes safely. Johan Marais is ‘n entrepreneur, natuurkenner en fotograaf wat die afgelope 35 jaar aansienlik tot reptielbewaring bygedra het. Hy is die skrywer van verskeie boeke, waaronder die topverkoper, ‘n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika, en bestuur die Afrika Slangbytinstituut. Hy bestee die meeste van sy tyd aan toeligting oor reptiele en om slangbewustheid by die publiek te kweek, ook hoe om slange veilig te hanteer.