Eerste veldgids: Sterrehemel van Suider-Afrika
TAKE A CLOSER LOOK
Author: | Cliff Turk |
---|
R120.00
Sasol Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die suidelike sterrehemel.
Met behulp van volkleurfoto’s en illustrasies, maandelikse sterrekaarte en maklik leesbare teks, sal die ontluikende sterrekundige die meer sigbare voorwerpe in ons naghemel kan uitken en meer van die unieke verskynsels in ons sterrestelsel te wete kom.
In stock
Customer Reviews
There are no reviews yet.
Be the first to review “Eerste veldgids: Sterrehemel van Suider-Afrika”