Eerste veldgids: Spore in die veld in Suider-Afrika
TAKE A CLOSER LOOK
Author: | Louis Liebenberg |
---|
R120.00
Die boekie stel die leser bekend aan die vaardighede en metodes wat nodig is om diere se spore in die veld te herken, en dit bevat 48 spesies met verspreidings kaarte en foto’s. Die dier word beskryf en daar word gekyk na habitat, spoor en gewoontes.
In stock
Customer Reviews
There are no reviews yet.
Be the first to review “Eerste veldgids: Spore in die veld in Suider-Afrika”