Louis Liebenberg is ‘n wereldkenner op die gebied van dier- en spooridentifi kasie. In 1996 het hy, in samewerking met ’n rekenaarkundige, die draagbare CyberTracker veldrekenaar ontwerp – ’n unieke gerekenariseerde spooridentifi kasiestelsel in die vorm van ’n Palm Pilot toestel, wat deur navorsers, bestuurders en bewaringspersoneel gebruik word om navorsingsdata te kan stoor. Hy het internasionale erkenning vir sy baanbrekerswerk en navorsing oor die kuns van spoorsny ontvang.