Eerste veldgids: Slange en Reptiele
TAKE A CLOSER LOOK
| Author: | Tracey Hawthorne |
|---|
R130.00
Sasol Eerste Veldgids tot Slange & Ander Reptiele van Suider-Afrika bied aan die jong leser ‘n fassinerende blik op die reptiele van die streek. Met behulp van volkleur foto’s en verspreidings kaarte, asook maklik leesbare teks, sal die jong volwassene en ontluikende natuur liefhebber die algemene reptielspesies in Suider-Afrika kan identifiseer.
In stock
Customer Reviews
There are no reviews yet.














Be the first to review “Eerste veldgids: Slange en Reptiele”
You must be logged in to post a review.