Insektopedie
TAKE A CLOSER LOOK
| Author: | Erik Holm |
|---|
R370.00
Insektopedie ย lรช die betowering en ryke verskeidenheid van die wรชreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie โ van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue.
โn Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenskappe; โn ander een dek die kritieke rol wat diรฉ diertjies speel om die fyn balans van lewe op ons planeet in stand te hou.
Die boek sluit af met โn 60-bladsy geรฏllustreerde veldgids wat die meeste insekordes en hul belangrikste families beskryf. Voorheen as Inseklopedie van Suider-Afrika gepubliseer, maar die nuwe uitgawe is nou grondig hersien en herontwerp, met die nuutste inligting, โn uitgebreide ID-seksie en โn paar honderd nuwe fotoโs.
In stock
Customer Reviews
There are no reviews yet.

















Be the first to review “Insektopedie”
You must be logged in to post a review.