Eerste veldgids: Natuurlewe van Suider-Afrika

TAKE A CLOSER LOOK
ISBN: 9781775844280
Format: Softcover
Price:R130.00.00
Release Date:2017-03-02
Spend R500+ & unlock a FREE book
Spend R750+ & unlock FIVE FREE Quick ID Guides

R130.00

Hierdie gids is deel van ‘n nuwe reeks, Eerste veldgidse, en bied ‘n fassinerende blik op die natuurlewe van die streek.

Met behulp van kleurfoto’s en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurkenner die meer algemene diere van Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul unieke gedrag en ongewone eienskappe.

In stock

Customer Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Eerste veldgids: Natuurlewe van Suider-Afrika”