‘n Volledige gids tot die slange van Suider-afrika
TAKE A CLOSER LOOK
Author: | Johan Marais |
---|
R520.00
Hierdie langverwagte derde uitgawe van ‘n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika is ten volle opgedateer. Nuwe inligting gebasseer op wetenskaplike navorsing is ingesluit, en hou verband met gedrag, identifikasie, voortplanting en gif. Kenmerke van hierdie boek:
– Dek al die noodsaaklike aspekte van biologie en slang gedrag.
– Spesies se beskrywings word vergesel van volkleur fotos en verspreidingskaarte.
– Eenvoudige simbole maak belangrike inligting dadelik beskikbaar.
– ‘n Aparte ‘Kyk uit vir’ blokkie help om spesies in die veld gou te identifiseer.
– Hoofstukke oor klassifikasie en identifikasie, aanhou van slange, en die behandeling van slangbyte vul die inligting aan.
In stock
Customer Reviews
There are no reviews yet.
Be the first to review “‘n Volledige gids tot die slange van Suider-afrika”