Die Wilde Wereld van Afrika
TAKE A CLOSER LOOK
Author: | Owen Hendry |
---|
R190.00
Hoe bly gemsbokke koel in die woestyn? Waarom moet jy nooit ‘n brulpadda optel nie? Watter roofdiere het die slimste jagtaktieke? Waar los wie hul dieremis? Ontdek die antwoorde tot die vrae (en baie ander) in hierdie interessante, prettige boek vir jong natuurliefhebbers. Propvol feite, foto’s van Afrika se diverse natuurlewe (van soogdiere en voels tot reptiele en insekte) en toets-jou-kennis-aktiwiteite. ‘n Interessante, lekkerlees-boek wat die jongspan oor en oor kan geniet – by die huis of in die wildtuin.
In stock
Customer Reviews
There are no reviews yet.
Be the first to review “Die Wilde Wereld van Afrika”