Watter Slang is dit

Author:
ISBN: 9781770077324
Format: N/A
Price:R290.00
Release Date:2023-09-05

R290.00

Watter Slang is dit? is ’n maklike inleiding wat die beginner sal help om slange uit te ken. Slange van die streek word volgens familietrekke, gemeenskaplike gedrag of voorkoms gegroepeer, en die leser word aangemoedig om die kenmerke van die groep te herken voordat op individuele spesies gefokus word.

Kassies met interessante feite vul die teks aan en treffende kleurfoto’s illustreer die kenmerke van slange in elke groep. ’n Insiggewende inleiding dek die algemene gedrag en habitats van Suider-Afrika se slange en gee wenke oor waar en hoe om hulle op te spoor. Die verskillende gifsoorte word bespreek, asook basiese noodhulpmaatreëls vir die behandeling van slagoffers van slangbyt.

Also available in English

Besoek na Johan Marais se webwerk by www.reptileventures.com

Kliek hier om ‘n gratis plakkaat oor die gevaarlike slange in Suid-Afrika van Johan Marais se webwerf af te laai

Customer Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Watter Slang is dit”

Your email address will not be published. Required fields are marked *