Watter Boom is dit Suider Afrika

Author:
ISBN: 9781770078321
Format: N/A
Price:R300.00
Release Date:2023-09-05

R300.00

Vir die beginner kan die groot aantal boomspesies wat in Suider- Afrika voorkom – sowat 1700 inheemse en ingevoerde spesies – oorweldigend wees. Hierdie nuutste toevoeging tot die Watter?-reeks help met hierdie probleem deur die aanskoulike, algemene, opvallende en soms buitengewone spesies in terme van hul ‘familiegroepe’ te beskryf. Kennis van die boomfamilies help met die herkenning van verwante bome se gemeenskaplike kenmerke en ook die eienskappe waaraan spesies van mekaar onderskei word.

Die boek bied: Talle volkleurfoto’s van die diagnostiese kenmerke van bome; Opsommings van groepkenmerke in verstaanbare taal; ’n Geïllustreerde woordelys van plantdele; Notas met interessante bykomende inligting.

Alle boomliefhebbers, veral beginners, sal hierdie boek baie nuttig vind.

Also available in English

Customer Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Watter Boom is dit Suider Afrika”

Your email address will not be published. Required fields are marked *