Volledige Gids Slange Van Suider Afrika
Author: |
R500.00
<p style=”text-align: justify;”>Hierdie breedvoerige en omvattende gids tot die 151 inheemse slange in Suid-Afrika dek al die noodsaaklike aspekte van biologie en slang gedrag. ’n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika is nou in sy tweede uitgawe en is ten volle opgedateer om ten minste 11 nuut ontdekte en 30 her-klassifiseerde spesies en sub-spesies in te sluit.
Nuwe inligting gebasseer op internasionale wetenskaplike navorsing is ingesluit, en hou verband met gedrag, identifikasie, voortplanting en gif. Kenmerke van die nuwe uitgawe: Spesies se beskrywings word vergesel van volkleur foto’s; Eenvoudige simbole maak belangrike inligting dadelik beskikbaar; ’n Aparte ‘Kyk uit vir’ blokkie help om spesies in die veld gou te identifiseer; Hoofstukke oor klassifikasie en identifikasie, aanhou van slange, en die voorkoming en behandeling van glangbyte vul die inligting aan.
Also available in <a title=”A Complete Guide to the Snakes of Southern Africa” href=”../title-page.php?titleID=1852&imprintID=2″ target=”_self”>English
Besoek na Johan Marais se webwef by www.reptileventures.com
Kliek hier om ‘n gratis plakkaat oor die gevaarlike slange in Suid-Afrika van Johan Marais se webwerf af te laai
Out of stock
Customer Reviews
There are no reviews yet.
Be the first to review “Volledige Gids Slange Van Suider Afrika”