First Field Guides to Sterrehemel van Southern Africa

Author: Cliff Turk
ISBN: 9781775844228
Format: Paperback
Price:R100.00
Release Date:2016-05-02

R100.00

Sasol Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die suidelike sterrehemel.

Met behulp van volkleurfoto’s en illustrasies, maandelikse sterrekaarte en maklik leesbare teks, sal die ontluikende sterrekundige die meer sigbare voorwerpe in ons naghemel kan uitken en meer van die unieke verskynsels in ons sterrestelsel te wete kom.

584 in stock

Customer Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “First Field Guides to Sterrehemel van Southern Africa”

Your email address will not be published. Required fields are marked *