First Field Guides to Soogdiere

Author: Sean Fraser
ISBN: 9781775844075
Format: Paperback
Price:R100.00
Release Date:2015-10-28

R100.00

Sasol Eerste Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika bied aan die jong leser ‘n fassinerende blik op die diere lewe van die streek. Met behulp van volkleur foto’s en verspreidings kaarte, asook maklik leesbare teks, sal die jong volwassene en ontluikende natuur liefhebber die meer algemene soogdierspesies in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en teelgewoontes.

231 in stock

Customer Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “First Field Guides to Soogdiere”

Your email address will not be published. Required fields are marked *