Eerste Veldgids tot Paddas van Suider-Afrika

ISBN: 9781775844938
Format: Paperback
Price:R100.00
Release Date:2018-01-31

R100.00

Sasol Eerste Veldgids tot die Paddas van Suider-Afrika is ‘n interessante gids tot die paddas van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en verstaanbare teks sal nuwelinge en aspirantnatuurkenners help om die algemeenste paddaspesies in Suider-Afrika uit te ken, te ontdek waar hulle voorkom en te leer van hul unieke gedrag en buitengewone eienskappe.

330 in stock

Customer Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Eerste Veldgids tot Paddas van Suider-Afrika”

Your email address will not be published. Required fields are marked *