First Field Guides to Bome van Southern Africa

TAKE A CLOSER LOOK
Author: Elsa Pooley
ISBN: 9781775844808
Format: Paperback
Price:R110.00.00
Release Date:2016-04-30

R110.00

Sasol Eerste Veldgids tot Bome van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die bome van die subkontinent.

Met behulp van volkleurfoto’s en verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene bome in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle groei, en meer te wete kom oor hul unieke eienskappe.

In stock

Customer Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “First Field Guides to Bome van Southern Africa”

Your email address will not be published. Required fields are marked *